Friday 4 November 2011

Besige tyd van die jaar

Sjoe, hierdie laaste paar weke van die jaar is woes besig. Het die week 'n 30ste verjaarsdag (ons Buurie) se cupcakes - swart, wit en silwer EN 'n troue se cupcakes: swart, wit en rooi... Wat 'n toeval dat albei min of meer dieselfde kleure het...

No comments:

Post a Comment