Wednesday 28 September 2011

... hierdie week weer 100 cupcakes vir iemand by my man se werk gebak - sy verkoop dit vir charity (sweet); Vrydag 'n cherise pienk en funky groen bestelling asook een groot choc koek. Die groot koeke is nou nie my spesialiteit nie, maar ek doen dit graag as mense daarvan hou! ... En dan, soos belowe het: Sondag weer 200 vir ons kerk! ... ek post later nog foto's.

No comments:

Post a Comment